top of page


1746601160000

IMG-20250327-WA0023
Describe your image

1746601563998
Describe your image

1746601160000
1/5
Visie en Missie
Sonstraal Skool vir Buitengewone Onderwys se visie en missie is om leerders met 'n spesiale behoefte te ontwikkel binne 'n buigsame leerders-gebaseerde kurrikulum wat by elke leerder se pas aangepas is. Ons ag dit belangrik om leerders binne hul vermoëns - kognitief, fisies, sosiaal en geestelik - te ontwikkel.
​
Privaatinstelling
​
Sonstraal Skool vir Buitengewone Onderwys is ‘n privaatinstelling, is geregistreer as ‘n Nie-winsgewende Organisasie en ontvang geen staatssubsidie. Bronne van inkomste word gegenereer deur middel van fondsinsamelingsprojekte, donasies en skoolfonds.
bottom of page