top of page

Aanwending van finansiële bydraes:

Vir die 'n boufonds - ons spaar om ons eie geboue te kan oprig (die grond is reeds aan ons geskenk), ons vul die daaglikse tekorte van die dag-tot-dag bestuur van die skool aan en koop toerusting aan vir die leerders.

Die beheerliggaam van Sonstraal Skool bestuur die finansies ook. 

Artikel 18 A Sertifikaat

Sonstraal Skool vir Buitengewone Onderwys is geregistreer as ‘n      Nie-winsgewende Organisasie (2013/071575/08).  Ons reik aan donateurs - op versoek -  ‘n Artikel 18A uit wat by SARS ingedien kan word tot voordeel van u belastingdoeleindes.

Bankbesonderhede - Skool

Naam van rekening:  Sonstraal Skool vir Buitengewone Onderwys

Naam van bank:  FNB

Tak:  260247

Tipe:  Tjekrekening

Rekeningnommer:  6207 1143 368

Bankbesonderhede - Tehuis

Naam van rekening: Sonstraal Tehuis

Naam van bank: FNB

Tak: 260 247

Tipe: Tjekrekening

Rekeningnommer: 62 876 333 693

Rekenmeester

Waldo Venter Rekenmeesters

Posbus 3210

Modimolle

0510

Telefoon:  014 717 2897

Epos:  admin@wvrekenmeesters.co.za

Ouditeur

A.D. Friedman & Co.

Posbus 2384

Modimolle

0510

Telefoon:  014 717 1042

Faks:  014 717 5793

Epos:  andre@adfoudit.co.za

Ondervind u enige probleme met die webwerf? Klik hier om 'n e-pos na die webmeester te stuur: 

 © Sonstraal Skool vir Buitengewone Onderwys
bottom of page