top of page

Inligting & Inskrywings

Aansoek as dagbesoeker
Laai dié vorm af, voltooi en stuur aan die skool

Terme en voorwaardes:

  1. Kandidate met sober gewoontes moet sosiaal goed kan aanpas en semi-onafhanklik funksioneer.

  2. Belangstellende persone sal deur die bestuur geëvalueer word tydens ‘n onderhoud.

  3. Die suksesvolle kandidaat sal ‘n drie (3) maande probasie periode deurloop om aanpasbaarheid te verseker.

 

Wie om te kontak:

Hantie van Aardt by:

014 7174331 (skoolure) of 083 6120975

 

Bankbesonderhede:

Sonstraal Tehuis

Tjekrekening: 62 876 333 693

Takkode: 260247

Bank: FNB

Aansoek

Laai dié vorm af, voltooi en stuur aan die skool

Mediese vraelys

Hierdie vorm moet deur u geneesheer voltooi word en moet u aansoek vergesel

Items wat deur die inwoner self voorsien moet word

Reëls

Vir die inwoners

Ondervind u enige probleme met die webwerf? Klik hier om 'n e-pos na die webmeester te stuur: 

 © Sonstraal Skool vir Buitengewone Onderwys
bottom of page